A South African joke of the day

A South African joke for the day.

Meisie: Pa ek is verlief op ‘n ou wat ver weg van my af is. Ons het ontmoet op ‘n dating website, vriende geword op Facebook, lang gespreke gehad op Whatsapp, verloof geraak op Skype en nou het ek pa se blessing nodig om te trou…

Pa: Geen probleem nie my meisiekind, trou op Twitter, hê pret op BBM, koop kinders deur e-Bay, en stuur hulle deur email, en wanneer jy gatvol is vir jou man, verkoop hom op Gumtree!

It's only fair to share...Share on Facebook
Facebook
0Share on LinkedIn
Linkedin
Tweet about this on Twitter
Twitter